
Moenie Worry Nie, Watch Net: God Wat Vooruit Sien, Sal Voorsien (Afrikaans Edition)
Die Bybel leer ons dat ons oor niks besorg moet wees nie, maar dis makliker gesê as gedaan. Bekommernis is ’n monster wat maklik sy kloue inslaan en nie sommer weer laat los nie. Gary Kieswetter stel dit onomwonde: Hy sê ‘worry’ staan vir ‘Wrong Options Running Riot through You’. Dit maak nie saak of jy self die oorsaak va jou bekommernis is en of jou situasie aan omstandighede buite jou beheer te...
File Size: 994 KB
Print Length: 167 pages
Publisher: Struik Christian Media (June 28, 2011)
Publication Date: June 28, 2011
Sold by: Amazon Digital Services LLC
Language: Afrikaans
ASIN: B00I0C4GP0
Word Wise: Not Enabled
Lending: Not Enabled
Enhanced Typesetting:
Format: PDF ePub djvu ebook
- June 28, 2011 epub
- Amazon Digital Services LLC pdf
- Gary Kieswetter epub
- Gary Kieswetter books
- Christian Books and Bibles pdf ebooks
Calculus for the life sciences Read Gillian erkins book ebook nist10l.wordpress.com The lion king pride rock on broadway a disney theatrical souvenir book Here Niv alication commentary pdf link Here Mojave road guide an adventure through time and map pdf link Chinese betime stories
“Thank you this book has really helped me to realize that Jesus is the answer to all my worries and that I dont even need to look up I can just look within He is with me every step of the way....”
wyte is nie, ‘worry’ is altyd die verkeerde opsie. Die woord ‘worry’ het oorspronklik twee betekenisse. Die eerste is letterlik om iemand aan die keel te gryp en die lewe uit hom te wurg. ‘Worry’ beroof jou van jou lewensvreugde en het die vermoë om die lewe wat God jou gee uit jou liggaam, siel en gees te wurg. Die tweede betekenis is om te verdeel. ‘Worry’ verdeel jou geloof en maak dit kragteloos. Dit is veel beter om jou energie te gebruik om op God te vertrou, te kies om Hom te loof en ’n wonderwerk van Hom te verwag. ‘Moenie worry nie, watch net!’ bied meer as net bemoediging en die belofte van ’n beter toekoms. Dit is soos ’n sterk hand op jou skouer en ’n vriend wat saam met jou stap. Dit wys jou hoe jy ‘worry’ met wortel en tak kan uitroei en God se vrede en oorwinning in elke situasie kan ervaar.
Leave a Comment